Sites in Persoonlike webbladsye
Martin Badenhorst
Die enigste Afrikaner Dominikaner priester.
Samuel Murray-Smit
Weblog van die eerste drie weke van Samuel Murray se verhuising van Kaapstad na Johannesburg. Ingedeel volgens weke, met vloerplanne van sy woonstel.
Joop Franz Dullaard
Boeke en gedigte, foto's, skakels, limericks, en kommentaarbladsy.
Julian Müller
Spesialis op die gebied pastorale werk.
Reinderd Visser
Wedervaringe in Taiwan, waar Reinderd onderwys gee.
Johann Wingard
Artikels, briewe en kommentaar in Afrikaans en Engels.
Zandes Burger
Gedigte en biografie.
Thomas Minnaar
Miershoop gedigte.
Rosi Adendorf
Afrikaanse bladsy van Engelse werf, hoofsaaklik 'n skakelslys.
Retief de Villiers
Reisiger van Strand in Kaapstad se VSA-dagboek.
Renier Claassen
Rolstoelryer van Oudshoorn se foto's en vertellings oor haar ongeluk.
Pieter Breed
Engelse en Afrikaanse gedigte, en webskakels.
AH Bogaards
Teologiese artikels.
Andre Botha
Bladsye oor geloofsake, boere-inligting, IT en ouditkunde, en motorfietse.
Bobby Loubser
Gedigte, sermoene en reisjoernale.
Christo van Rensburg
Portaal oor Suid-Afrikaanse kwessies en Australiese musiek.
André Stander
Getuienise, volkstrots, elektrisiteit en letterkunde.
Dawid Willem Smith
Babafoto's en brokkies oor 3 Oktober wêreldwyd.
Dirk Human
Sendeling in Okraine se briewe aan gebedsmaats.
Etienne de Heus
Bladsy oor sy werk, 'n plakboek, reisdagboek van 1999, restaurante en sy vrye tyd.
Jako Olivier
Sasolburger se portaal na sy werwe oor Suid-Afrikaanse tale, Sasolburg, die lied Stille Nag, en eDigbundel.
Iakovlev Andrei Viktorovich
Foto's, taalbelangstelling en stokperdjies van dié Rus.
Hugo Lombaard
Fotografie, klankingenieurswese, genealogie en volkspele.
Hennie Serfontein
Skakels, beginsels en familiefoto's.
Dr BA Zuiddam
'n Tasmaniër se Nederlandstalige werf met artikels, boeke, en grappies.
Cindy Gertenbach
Kuberpersoonlikheid Heksie se werf met stories, gedigte, grafika en foto's.
Ferdi Greyling
Foto's en staaltjies oor nostalgiese plekke.
Hanneke Hugo-Moll
Fototydlyn, familieboom en verjaarsdaggroete.
Hannelie Botha
Reisjoernaal Woordreis in die vorm van gedigte.
Hannes Niemand
Nes vir Afrikaanse gedigte.
Johann Lochner
Bladsye oor sterrekunde, sport, elektronika en rekenaars.
Martin Cilliers
Van Tampa, Florida, VSA. Foto's van sy reis van 1985.
Marianne Buys
Foto's van haar honde, ander foto's, en biografie.
Louwrens van der Merwe
Afrikaner in Nieu-Seeland se foto's en herinneringe.
Lourens Breytenbach
Gedigte, grappies, gratis goed en Engelse weergawe.
Leon Britz
Londonse rekenaartegnikus. Biografie en reisjoernaal met foto's. Nederlandse penvriende.
Louis Palm
Herinneringe, skryfsels, foto's en gedigte.
Peter Ben-Israel
Aanlyn digbundel iPitjie se Potjie.
Piet Conradie
Hoe om jou te Afrikaans met jou rekenaar, reisverhale, sonwysers, Africana, kortgolfradio en iets oor sy gesin.
Louis Engelbrecht
Foto's van hom toe hy klein was, en van sy vrou, sy London-besoek asook die Engelbrecht-trek.
Jerling
Mark, Anneline en Annabelle van Nieu-Seeland.
Byl Cameron
Amerikaner se bladsy oor Suid-Afrikaanse geskiedkundige kwessies. Verskeie artikels in Engels en Afrikaans.
BA Zuiddam
Spy-tydskrif, grappe, gratis boeke en artikels in die Tasmaniese studeerkamer van dr BA Zuiddam. |
|
||
sub categories in Persoonlike webbladsye
|
|||