one of the largest directories of the web

Valid XHTML 1.0!

Home : Afrikaans : Samelewing : Godsdiens : Christen : Kerke : Nederduits-Gereformeerd

Nederduits-Gereformeerd

Sites in Nederduits-Gereformeerd

Liedboek
Amptelike liederebundel van die NGK. Saamtrekkings, redaksionele kommentaar, foto's, en voorbeeldliedere.
Wierdapark-gemeente
Algemene inleiding, bybelstudiestukke, geskiedenis, volwassene-opleiding (ABET) en geloofsbriewe.
Bloemfontein-Wes-gemeente
Enkelbladsy met foto van kerk, inligting oor die leraar, kerkraad en kerkkantoor, en eredienstye.
Brackendal-gemeente
Inligting oor byeenkomste en die gebou, en kontakbesonderhede. Engelse afdeling ook.
NG Kerk in Suid-Afrika
Amptelike webwerf van die NGK. Engelse inleiding, en elders leë bladsye.
Preekargief
'n Vyftal preke deur ds Adriaan Swart.
Riebeeckstad-Erfdeel-gemeente
Jaar-, maand- en weekprogramme, eredienstye, preekopsommings, nuus, inligting oor jeugaksies en die omgeegroepe, en 'n bladsy oor die bedieninge. Foto's van die leraars.
Wolmaransstad-gemeente
[JavaScript nodig] Afkondigings, bladsye oor die kommissies en aksies, vroue-, jeug- en kinderklubs, foto-album, kletskamer en kontakbesonderhede.
Rooihuiskraal-gemeente
Hoofblad met eredienstye en kontakbesonderhede, asook 'n gawebank, artikels en nuus, en inligting oor omgeegroepe.
Stellenberg-gemeente
Geleë in Bellville/Durbanville. Algemene inligting, die leraars en kerkraad, bybelskool, nuusbrokkies en kontakbesonderhede.
Doxa Deo-gemeente
Stadsgemeente geleë in Pretoria, met primêre fokus op studente en kampusse.
Driehoek-gemeente
Geleë in Vanderbijlpark. Aktuele inligting, die bediening, bybelstudies en dagstukke, geskiedenis van die kerk, 'n padkaart en 'n leesrooster, en kontakbesonderhede.
Somerstrand-gemeente
Geleë in Port Elizabeth. Algemene inligting op voorblad, met bladsye oor die visie en missie, sendingwerk, ander bedieninge, die jaarprogram, en 'n nuusbrief.
Somerset-Oos-gemeente
Bladsye oor die gemeente se kernwaardes, hul byeenkomste, geskiedenis, kalender, wyksbyeenkomste en sel- en omgeegroepe, gebedsversoeke, en webskakels.
Sinode van Oos-Transvaal
Amptelike webwerf van dié sinode. Artikels, bedieninge, lys gemeentes met kontakbesonderhede, leraars en jeugprojekte.
Garsfonteinpark-gemeente
Geleë in Pretoria. Boekerurbiek, fliekresensies, gebedsversoeke, groeigroepe, die jeugtema en jeugaksies, en kontakbesonderhede.
Heuwelkruin-gemeente
Geleë in Bloemfontein. Algemene inligting, kerkraad, jeugblad, preekargief, afkondigings en sendingbladsy.
Heidekoppie-gemeente
Geleë in Brackenfell. Kalender, geskiedenis van die gemeente, algemene inligting, foto-album, gebedsversoeke, die gemeente-orkes en -kerkkoor, 'n artikel oor die kindernagmaal, en hul visie en missie.
Waverley-Oos-gemeente
Afkondigingsbladsy, inligting oor aksies, groeigroepe en kategese, personeel en kerkraad, verjaarsdaglys en bladsy oor die vrouediens.
Horison-Noord-gemeente
Geleë in Gauteng. Algemene inleiding, leraars, lidmaatversorging, maandprogram, uitreikaksies, en nuusbriefie.
Kaapstad-studentegemeente
Kerk vir studente in Kaapstad-middestad. Bladsye oor die bestuur, 'n padkaart, en 'n kletsbladsy.
Kempton-Hoogland-gemeente
Preekargief en aparte bladsye oor uitreik- en sendingaksies. Tweetalige webwerf.
Hugenoot-gemeente
Geleë in Bloemfontein. Eredienstye, bedienings, kampe en omgeegroepe, leraars, die bouprojek, die Hugenotjie, en 'n padkaart.
Walvisbaai-Noord-gemeente
Tweetalige webwerf van dié Namibiese gemeente. Afkondigingsblad, visie en missie, preekopsommings, 'n bespreking oor Harry Potter, die Noordgroete nuusbrief, en kontakbesonderhede.
Langenhovenpark-gemeente
Makrogemeente geleë in Bloemfontein. Bladsye oor die bediening, 'n foto-album, die jeug, publikasies, webskakels en 'n Engelse weergawe.
Weltevreden-gemeente
Geleë in Roodepoort. Bladsye oor erediente, uitreikaksies, die gemeente se geskiedenis en profiel, 'n preekargief, en inligting oor die basaar.
Wes-Europa-gemeente
Die SA Gemeente is geleë in Londen. Daar's bladsye oor die jeug, eredienste, die leraars, en selgroepe, en 'n padkaart. Daar is ook 'n preekargief.
Lyttelton-Oos-gemeente
Lees artikels oor geestelike groei, die Alfa-kursus, aksies en bedieninge, gemeentenuus, en vra vrae of dien versoeke in.
Oase-gemeente
Geleë in Kempton Park. Deel van Jaco Venter se tuisblad, enkelbladsy met algemene inligting en missiestelling.
Neos-gemeente
Geleë in Centurion, deel van die Christian Reformed Church. Algemene inleiding en kontakbesonderhede.
Noordkus-gemeente
Gemeenteprogram en -nuus, hul geskiedenis, artikels oor hoe om 'n Christen te word, foto-album, oordenking, en kontakbesonderhede.
Mosselbaai-gemeente
Gebedslys, geskiedenis, 'n gawebediening en getuienis na buite, preekartief, 'n vakansieprogram vir dié kusdorp, foto's en 'n weeksprogram.
Wilgespruit-gemeente
Geleë in Roodepoort. Kantoorbesonderhede, kategese en eredienste, leraars, die Wilgenuus, 'n foto-album, die vroue-aksie, en kontakbesonderhede.
Pretoria-Garsfontein-gemeente
Bladsye sluit in 'n jeugblad, Die Gerf, 'n inleiding tot Jesus (ook in Engels), afkondigings, 'n verjaarsdaglys en preekargief.
Pretoria-Oosterlig-gemeente
Algemene inligting, personeel, geskiedenis, die mediasentrum, 'n preekargief en webskakels.
Randburg-gemeente
Algemene administrasie, 'n talente-uitdaging, gebedsversoeke, 'n hulplyn, en 'n kalender.
NG Kerk in Namibië
Amptelike webwerf van dié kerkgroep in dié Afrika-land. Bevat inligting oor gemeentes, die ringe en die sinode, predikante, die kerkorde en verskeie artikels.
Magalieskruin-gemeente
Tweetalige enkelbladsy met algemene inligting en eredienstye.
Philippolis-gemeente
Geleë in die Vrystaat. Visie en missie, beskrywing van die kerkgebou, mylpale in hul geskiedenis, leraars, personeel en kontakbesonderhede. Werf ook in Engels.
Die Kerkbode
Amptelike koerant van die NGK. Agrief, intekenbesonderhede, en algemene webskakels.
Moreletapark-gemeente
Inleiding tot God, preekargief, bedieninge en sending, vrouediens, mannebediening en omgeegroepe, afkondigings, padkaart en kontakbesonderhede.
Norkempark-gemeente
Algemene inligting, die lofmark, Sondag-aktiwiteite, en 'n padwedloop.
Bellville-Riebeeck-gemeente
Enkelbladsy met visie, missie en kontakbesonderhede.
Plettenbergbaai-gemeente
Aankondigings, nuusbrokkies, gebedsversoeke, 'n spotprent, en bladsye vir moeders en vir vaders.
Pierre van Ryneveld-gemeente
Algemene inligting, afkondigings, jaarprogram en maandblad, projekte en aksies, preekargief, selgroepe, en ietsie oor die bouprojek.
Stellenbosch-Sentraal-gemeente
Groot enkelbladsy met allerlei inligting, o.a. die geloofsdokumente van die kerk.
Brackenfell-Proteahoogte-gemeente
Kategese, huweliksorg, jeug- en kinderbedienings, artikels oor die doop en kindernagmaal, geloofsbelydenis en kleingroepe.
Bergsig-gemeente
Geleë in Newcastle. Afkondigings, doopinligting, die kerkraad, 'n leesrooster, foto-album, preeksketse en preekargief, en voorbidding.
Sasolburg-Wes-gemeente
Ook bekend as Vierankers-gemeente. Program, inligting oor die kerkkantoor en gemeentekoerant, en kontakbesonderhede.
Secunda-gemeente
Voorlopige tuisblad, met visie, nuusbrief, leraars en personeel, en eredienstye.
Groblersdal-gemeente
Bladsye oor die vroue- en getuienisbediening, die Erdekruik, Bybelstudie, huisbesoekinligting, steundienste, gebedsversoeke en kontakbesonderhede.
Tafelberg-gemeente
Tweetalige werf met kerkgeskiedenis, foto-album, kerkaktiwiteite en eredienstye.
Tamboerskloof-gemeente
'n Yahoo-kletsgroep met foto's, boodskappies en gedeelte lêers.
Verwoerdburg-gemeente
'n Makrogemeente ook bekend as die Kerk sonder Mure. Dagboek, bedieningsinligting, preekargief en algemene inligting.
La Rochelle-gemeente
Erediensbesonderhede, die verskillende aksies, die leraars, en kontakbesonderhede.
Alberton-Suid-gemeente
Inligting oor entrepreneurswese, die jeug, kategese, vorige preke, en die damesklub.
Biblaridion
Wierdapark-gemeente se eie bybelstudieboekies.
Leesrooster
Bybel-leeskalender gebaseer op die siklus van Advent, Kersfees, Paasfees en Pinksterfees.
Afrikaanse Kerk in Nederland
Wykgemeente van Brakpan-Suid-gemeente in Suid-Afrika. Eredienstye, huisgroepe, jeug, lidmaatskap, padkaart en kontakbesonderhede.
Wynberg-gemeente
Geleë in Kaapstad, Suid-Afrika. Bulletin, kalender, lidmaatskap, pastorie, dienstye en nuus.
Doornpoort-gemeente
Gemeente geleë in Pretoria, Suid-Afrika. Inligting oor leraars, gemeenteaksies, preekargief en foto's.
Westville-gemeente
Enkelbladsy met kontakbesonderhede, eredienstye en skakels na Afrikaanse en kerkverwante werwe.
Molteno-gemeente
Enkelbladsy met gemeentegeskiedenis en bekendstelling van die leraars.
Townsview-gemeente
Afkondigings, gebedslys, inligting oor die leraars en algemene inligting.
Helderberg-gemeente
Geleë in Somerset-Wes. Bladsye oor gemeenteaktiviteite soos aanbidding, sorg en uitreiking, en algemene inligting oor ontspanning en samesyn.
Lig
Die ou Voorligter, die amptelike tydskrif van die NGK. Intekenbesonderhede, argief en jongste uitgawe.
Nederduits-Gereformeerd  -  Directory Nederduits-Gereformeerd  -  Directory Nederduits-Gereformeerd  -  Directory Nederduits-Gereformeerd  -  Directory