Hugenotevereniging van Suid-Afrika
Franse Hugenote het hulle in die sewentiende eeu in Suid-Afrika gevestig. Vereniginginligting, die monument, die gedenkmuseum, Hugenote-vanne, en algemene inleiding.
1882-oorgang van Venus
Observasies naby die Hugenote Kollege in Wellington van dié astronomiese verskynsel. Verduideliking, foto's en agtergrond.
Helde van die Boerenasie
Kort biografieë van bekende Boere-krygers.
Die Groot Trek
Oorsig oor die gebeure wat gelei het tot die Groot Trek, en enkele hoogtepunte.
De Camp Courant
Herdenkblad van die Tweede Vryheidsoorlog (11-10-1899 tot 31-05-1902). Oorsig, projekte, intekenvorm, en volgende uitgawe.
Anglo-Boere-oorlog-oorsig
Kort oorsig oor die hoofgebeure van dié oorlog.
ZarCoins
'n Versameling Suid-Afrikaanse munte, veral Paul Kruger-munte, van 1892 tot 1898. Werf ook in Engels.
Majuba
Die slag van Majuba het gedurende die Eerste Vryheidsoorlog plaasgevind. 'n Majuba gedenkteken, sy simboliek, die onthullingsprogram, en algemene inligting.
Geskiedenis van die Boerenasie
Tweetalige bladsy oor die Boere se lyding onder die Britse imperialisme. Foto's en komiteebesonderhede.