Kenweb
Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste.
ITWeb - IT-nuus in Afrikaans
Nuusportaal met o.a. daagliks bygewerkte artikels oor die IT-bedryf.
LB Rekenaars
Lourens Botha verkoop rekenaars en -toebehore.
Jubelatè rekenaarleersentrum
Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig.
Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek
E-poslys waar taal- en rekenaarentoesiaste Afrikaanse rekenaarterme bespreek en nuwe terme skep. Bevat ook soekbare openbare argief.
SL Rekenaars
Verkope, werfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding.
Afrikaanse Speltoetser
Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde.
Arkweb Ontwerp
Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
Die geskiedenis van die internet
Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik.
Helderberg Systems
Verkoop rekenaaropleidingsprogramme, o.a. inleidings tot rekenaars en die internet, en kantoorsagteware.
i2i Rekenaardienste
Tuisdienste, opleiding, nasorg, ISP's en franchise'e.
Rekenaars
Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop.
Webvertaler - KDE werkskermomgewing
Vertaalprojek van die KDE werkskermomgewing in Afrikaans; vertalings kan ook afgelaai word vir toetsing en kommentaar.
Upfront Systems
'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte.
Webgrafika
Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
Lochner - Rekenaars
Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe.
Lexpro Stelsels
Afrikaanse sagteware vir prokureurs. Tegniese inligting, jaarverslag, fotobladsy, en opgradering.
Zetreco webtuisteontwerp
Jeffreysbaaier wat webwerwe ontwerp.
Blokkiesinkleur-rekenaarspeletjie
Spel vir twee spelers. Kyk wie kan die meeste blokkies inkleur.
BMM Monitor Rekenaarwenke
Argief van rekenaarwenke sedert 1999.
Printing Things
Grafiese ontwerp en drukwerk in Potchefstroom.
Doki Webontwerp
Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje.
Leer jouself webblaaie ontwerp
'n Volledige, gratis aanlyn kursus in HTML3.2. Leer webontwerp in Afrikaans, met volledige voorbeelde.
NG Web
Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes.
Infokerk
Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware.
Die Afrikaanse Webwerf
Gratis webspasie vir Afrikaanse webwerwe. Doen aanlyn aansoek.
TrioMelk
Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer.
Ispell
Gratis speltoetser vir Afrikaans, met installasie-instruksies, wenke en wenslys.
Treehouse Consulting
Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika
Trio Sagteware
Webwerf- en besigheidsagtewareontwikkeling vir besighede, geleë in Suid-Afrika.
DPA Rekenaaropleidingskool
Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware.
Shareaza in Afrikaans
Taallêer vir dié lêerdelingsprogram.
Kleuter-Klieks
Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar.
Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker
Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys).
Rekenaars webwerf
Rekenaars op afbetaling in die Wes-Kaap en Klein Karoo in Suid-Afrika.
Helenco Computers
Rekenaarverkope, nasorgdiens en webontwerp.