Voorbeeld
Weeklikse nuusbrief met grappies, resepte en Bybel-versies. Voorbeelgrappies aanlyn.
Afrikaans.be
Indeks van grappies op afsonderlike bladsye.
Griesel se Grapkas
Skoon Afrikaanse en Nederlandse grappies elke week, per e-pos en op die werf.
Fotoverhaal
Willem Woes
Henri se Rugbyblad
Grappige kykie na verskeie aspekte van rugby.
Klaskamerkaskenades
Grappe verwant aan skool. Eksamenflaters, verskonings, kopkrappers en skoolgrappies.
Krüger-humor
Geskrewe humor, Hans Walvis se stories, en spotprente.
Pretpark
Franz se limerick'e, Calvin sonder Hobbes, snaakse handtekeninge, en snaakse name.
Suigeling
Boererate, snaakse SMS'e, en allerlei grappe.
Volksrust Staaltjies
'n Dosyntal grappige stories op een bladsy.
Oupa en Ouma sit op die stoep
Bladsy gewy aan dié soort grappe.
Inn se grappe
Grappies ingedeel volgens onderwerp. Onderwerpe soos besigheid, bufferplakkers, blondine, boerdery en meer.
Meester
Strokiesprente deur Danie Cronje oor 'n jong plaasjapie.
Wat Kyk Jy?
'n Grapwerf met sleng, grappies, seksgrappies, skakels, strokiesprente en 'n brieweafdeling.
Drop jou Houding
Heita bras, in die land van heuning, wyn en baie pyn. Maak 'n spin en check die sait uit. Tune ons gerus met jul kotsbrokkies.
Grapjas
Afrikaanse en Nederlandse humor, twee maal per week per e-pos aan intekenare. Skoonteks, geen prentjies nie.
Grapgat
Grappies in verskeie kategorie?. Een grap per bladsy.