Hadeda-kunstefees
Kunsfees in Tzaneen. Borge, program en algemene inligting.
Klein Karoo Nasionale Kunstefees
Kunstefees in Oudtshoorn, Suid-Afrika. Verblyfinligting en kontakbesonderhede.
Volksbladfees
Kunstefees in Bloemfontein, Suid-Afrika. Program, besprekings, verblyf en kontakbesonderhede.
Aardklop
[Flash nodig] Kunstefees in Potchefstroom, Suid-Afrika. Verblyf, besprekings, roetekaart, kompetisie en leseropname.
Gariepfees
Kunstefees in Kimberley, Suid-Afrika. Foto's en 'n aansoekvorm vir stalletjies.
Innibos
Kunstefees in Nelspruit en die Laeveld, Suid-Afrika. Inligting oor verblyf, program, foto's, padkaart en die streek. Webwerf ook in Engels en Portugees.
Klofie Kunstefees
Hoƫrskool Waterkloof in Pretoria, Suid-Afrika se jaarlikse kultuurfees. Enkele bladsy met inligting oor deelnamekategorieƫ.
Suidoosterfees
Kunstefees in Kaapstad, Suid-Afrika. Mediaverslae, borgbladsy, kontakbesonderhede en feesinligting.
Ukkasie
Suid-Afrikaanse kunstefees in die Verenigde Koninkryk. Allerlei artikels wat met immigrasie en die buiteland verband hou, asook 'n lededatabasis.
Kiwikasie
Suid-Afrikaanse kunstefees in Nieu-Seeland. Verslag oor die 2002-fees se gebeure.
Kanasie
Suid-Afrikaanse kunstefees in Alberta, Kanada. Inligting oor registrasie, kinderoppassers, akkommodasie, feesprogram en kontakbesonderhede.