Suid-Afrikaanse familiewapens
Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.
Snuffel-snuffel
Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika
Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
Beyers
Familiewapen, herkoms en aankoms, die stamvader en eerste nageslag, en 'n stamboomboek "Erfurt na die Kaap".
Botha
Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
Bredenkamp
Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede.
Cillié
Vertakking van dié familie in die Slangrivier-omgewing. Enkelbladsy met stamboom en enkele staaltjies.
Conradie
Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
Du Toit
Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.
Du Preez
Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
Haasbroek
Faksimileë van ou briewe, inligting oor die stad Hazebrouck, verandering van doopname, en stamboek.
Kruger
Familiegeskiedenis, artikels, familieboom, regstellings, aflaaibladsy, webskakels en kontakbesonderhede.
Henning
Familiewapen, museum, foto's, familieregister in Duits met foto's, sketse, nuusbriewe, webskakels, en 'n GEDCOM databasis wat deursoek kan word.
Lochner
Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
Myburgh
Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
Lombaard
Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.
Serfontein
Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.
Streicher
Tweetalige werf. Nuus, spoor mense op, kontakbesonderhede.
Swart
Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
Viljoen
Christo se bladsy met afdelings oor die wapen, stamouers, die eerste geslagte, agtergrond oor die Hugenote, en die Hugenote-kruis.
Yssel
Oor die 1951 eeufees by Elandskuil. Deursoek die werf, kry inligting oor die reünie en internasionale gebeure.
Vermaak
Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
Vermeulen
Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.
Viljoen
Geslagsregister van dié familie.
Van den Berg
Oorsprong, bekende Van der Bergs, indekse van persone en families, ietsie oor die Afrikaners in Argentinië, en foto's.
Olwagen
Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
Dunn
Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het.
Gouws
Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika.
Steenkamp
Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.
Lötter
Navorsing oor die oorsprong van die familienaam, familiewapen, en afstammelinge.
Van Rooyen
Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
Gouws
Algemene navorsblad, met foto's en staaltjies.
Kielie-kielie, soek só jou familie!
G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
Nieuwoudt en Scheepers
Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.