Afrikaanse Skrywersvereniging
Inklusiewe voetsool-skrywersorganisasie wat hom beywer vir die bemagtiging en bevordering van skrywersregte.
De Rijger
De Rijger is die nuusblad vir Afrikaans in Europa. Die digitale publikasie verskyn op 'n semi-gereelde basis, en argiewe is beskikbaar op die amptelike webblad.
Etienne Leroux Knipselbiblioteek
'n Versameling artikels oor die werke en lewe van Etienne Leroux, Afrikaans se grootste gees in moderne literatuur; Sestiger, denker, skrywer, aap van God.
Harmony
Verskeie gedigte in Engels en Afrikaans, asook gratis Christelike grafika.
Die Skoenboks
Gedigte, stories en 'n alternatiewe woordeboek.
Vuurklip
Joop Dullaard se gedigte, limericks en foto's.
Oudtshoorn en die Swartberge
Blad oor Oudtshoorn, die Klein-Karoo en die Swartberge. 'n Persoonlike visie.
Skryf.Net
Portaal vir selfpublikasie in Afrikaans, met gratis registrasie.