Bruno Gröning-vriendekring
Vrye samekoms van mense wat die waarde van die leerstellings vir hulself besef het. Deur 'n korrekte liggaams - en geestelike houding word daar geleer hoe om die Goddelike krag op te neem.
Linda's Therapy
Tweetalinge webwerf oor Linda Cloete en haar gebruik van die Genesen Acutouch-terapie.
Johan en Francois du Toit
Sistiese fibrose in Suid-Afrika, hoe om dit te hanteer en te behandel.
Dr Ilona Visser
Estetiese tandarts se bladsy met voor- en náfoto's.
Gesondleef
Verslankingsprogram met die klem op gimtrim, natuurkos en -medikasie, en geestesenergie. Vraag-en-antwoord-afdeling.
Inheemsemedisinaleplanteprojek
Projek by Montagu museum oor inheemse medisinale plante.
Medihelp
Mediese skema, met inligting oor hul mense, hul beleid en 'n skakel na die bedroglyn. Werf ook in Engels.
Rifeterapieassosiasie
Opsomming oor wat rifeterapie behels. Werf hoofsaaklik in Engels.
Voorkoming van vigs
Sentrum vir Hoop se inligtingsbladsy oor vigs. Diagramme, skakels, statistieke en artikels.
Genesen Acutouch
'n Bewese terapie vir die effektiewe benadeling van artritis en ander kwale.
Telemed
Mediese fonds, met bladsye oor ledevoordele, medisyne en nuus.